Kliente Terugvoer

Roszet Roos:
Zelna, “gids” nou voel ek sommer baie beter ... Ek het so uit gesien om op pastel te werk, maar nou is EK WEER VREESLIK BAIE BANG! * maar ek voel regtig nou baie beter, dat jy my sal help ... * ek belowe ek sal hard leer en my kant bring ... Baie dankie vir jou “omgee” dit beteken regtig baie vir my ... * nie geweet daar is nog sulke oulike omgee mense in hierdie wrede wereld van ons nie ... 1000’dankies vir jou moeite met my, jy hou my regtig op my tone vir daai “pastel” Vriendelike Groete Roszet

Simone Cilliers:
Simone Cilliers
11:11 AM
Lekker dag verder, en mag ek net se, dis so gemaklik om vrae te vra en dan dadelik antwoorde te kry, ek soek nou al 'n ruk na dit en die is die vinnigste diens wat ek al ooit gekry het, dis puik!!


Baie dankie:
Susan Steyn Moet sê eke my boek binne 3 dae gekry en nog nie spuit nie... Hulp is net n sms weg en altyd daar... Dankie vir alles en hulp waar ek ook al vas hak....
 
 
Rekenaar Kursusse Susan Steyn, dit is een groot plesier om jou te help! Baie dankie vir hierdie mooi comment, ek waardeer dit. Daar is steeds mense wat bang is dat dit 'n scam is - maar jy en vele ander kan getuig dat ek 'n regte egte mens is wat die belange van elkeen van my kliente voorop stel! Ek sal nooit iemand verneuk of op enige manier te na kom nie.


Sonja:
Vandag my Bookkeeping Fundumental kursus geskryf en met lof geslaag. Alles te danke aan Zelna. Sy het my regtig baie mooi en met baie geduld gehelp terwyl ek gestudeer het. Was nooit te besig om te help as ek vasbrand of iets nie verstaan. Baie dankie Zelna! Jy is 'n sterretjie! Kom kom mense! Bespreek nou jou kursus. Jy sal nie spyt wees nie.

Marieta Thirtle:
Zelna Naude is die beste leermeesterres wat ek ontmoet het het 'n one on one Pastel kursus by haar gedoen. Sy is 'n ster julle sal nie spyt wes om met haar saam te werk nie. Hou so aan Zelda ek is besig om te kyk vir volgende kursus by jou..




: *

Jou naam:

Jou e-posadres: