{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
SOFT SKILLS (honderde kursusse om van te kies) |
|||
Metode van aanbieding | Selfstudie | LIVE ONLINE TRAINING | Een-tot-een |
Prys vir kursus | R750 eenmalig | R1 300 eenmalig | NIE BESKIKBAAR |
Tydsduur | Eie tyd | 3 -4 ure op ZOOM | |
Plek van aanbieding | Handleidings word landswyd gestuur | Internet - ZOOM meeting | |
Versending van studiemateriaal | PostNet to PostNet (verkieslik) | PostNet to PostNet (verkieslik) | |
Hulp tydens studie | Whatsapp, e-pos, telefoon | Direkte hulp op Zoom | |
Taal van handleiding | Engels | Engels | |
Eksamen | Vraestel word per e-pos gestuur | Vraestel word per e-pos gestuur | |
Tydsduur van eksamen | Eie tyd | Eie tyd | |
Slaagsyfer | 75% | 75% | |
Sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat | |
Versending van sertifikaat | Per e-pos | Per e-pos | |
Hereksamen | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) | |
Ou vraestelle | Ongelukkig nie beskikbaar nie | Ongelukkig nie beskikbaar nie | |
Afbetaal beskikbaar | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. | |
Inhoud van kursus | Kliek hier | Kliek hier | |
Aanlyn inskrywing | Kliek hier | Kliek hier |
Nog altyd gewonder waar jy meer kan leer oor goed soos "Anger Management", "Customer Service", "Telephone Etiquette", en nog honderde ander vaardighede wat belangrik is in die werkplek en vir jou persoonlik?
Hier is nou jou kans - die handleidings word netjies in kleur gedruk en aan jou gestuur per PostNet. Jy kan dus op jou eie tyd en in die gerief van jou huis of kantoor jou "soft skills" opskerp sou jy die selfstudie opsie kies. As jy LIVE ONLINE TRAINING verkies stuur ek ook eers die gedrukte handleiding vir jou na ontvangs van EFT betaling en sodra jy die handleiding in jou hand het, reel ek en jy 'n tyd vir 'n ZOOM meeting sodat ek die kursus vir jou kan aanbied. Jy benodig 'n goeie internetkonneksie en 'n rekenaar met 'n webcam en mikrofoon sodat ons die LIVE ONLINE TRAINING kan doen.
Lees gerus hierdie artikel om uit te vind presies wat SoftSkills is en hoekom dit so belangrik is in die werkplek.
Soek jy na 'n kursus in 'n spesifieke rigting bv. Sales of HR, kliek dan op hierdie link - https://www.boekhoukursusse.co.za/p/820191/corporate-training Hier word die SoftSkills in groepe opgedeel en kan jy baie maklik 'n kursus of twee of drie kies wat in jou spesifieke rigting is.
Kies uit 128 verskillende kursusse: (Kliek op die naam van die kursus vir meer inligting)
Kontak my gerus as jy enige vrae het.