{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
MS OFFICE (amper 90 kursusse om van te kies) |
|||
Metode van aanbieding | Selfstudie | LIVE ONLINE TRAINING | Een-tot-een |
Prys vir kursus | R950 eenmalig | R1 500 eenmalig | NIE BESKIKBAAR |
Tydsduur | Eie tyd | 3 -4 ure op ZOOM | |
Plek van aanbieding | Handleidings word landswyd gestuur | Internet - ZOOM meeting | |
Versending van studiemateriaal | PostNet to PostNet (verkieslik) | PostNet to PostNet (verkieslik) | |
Hulp tydens studie | Whatsapp, e-pos, telefoon | Direkte hulp op Zoom | |
Taal van handleiding | Engels | Engels | |
Eksamen | Vraestel word per e-pos gestuur | Vraestel word per e-pos gestuur | |
Tydsduur van eksamen | Eie tyd | Eie tyd | |
Slaagsyfer | 75% | 75% | |
Sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat | |
Versending van sertifikaat | Per e-pos | Per e-pos | |
Hereksamen | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) | |
Ou vraestelle | Ongelukkig nie beskikbaar nie | Ongelukkig nie beskikbaar nie | |
Afbetaal beskikbaar | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. | |
Inhoud van kursus | Kliek hier | Kliek hier | |
Aanlyn inskrywing | Kliek hier | Kliek hier |
Kry die Microsoft Office programme in 'n japtrap onder die knie - Excel, Word, PowerPoint, Outlook en al die ander MS Office programme kan nou in die gerief van jou eie huis aangeleer word - selfstudie of LIVE ONLINE TRAINING.
En beste van alles die nuutste kursusse kan jou help om jou "MS Office Specialist Certification" te kry. Hier is wat my kursusverskaffer vir my gestuur het:
We also added new Microsoft Office 2016 courses:
• Access 2016 Essentials
• Excel 2016 Essentials
• Outlook 2016 Essentials
• PowerPoint 2016 Essentials
• Word 2016 Essentials
• Excel 2016 Expert
• Word 2016 Expert
These courses track to the Microsoft Office Specialist MOS Certification. For more information on the certification process, please visit:
https://www.microsoft.com/e…/learning/mos-certification.aspx
As jy nog ouskool is en 'n gedrukte handleiding verkies waarin jy kan rondblaai en aantekeninge kan maak, dan is jy op die regte plek - al ons handleidings word netjies in kleur gedruk en geringbind om jou leerproses te vergemaklik. Skermskote (in kleur) word deurgaans in die handleidings gebruik, so dit is baie maklik om te volg presies wat om te doen.
Ek is beskibaar (Whatsapp, e-pos, telefonies) as jy enige vrae het terwyl jy leer sou jy die selfstudie opsie kies.
As jy die LIVE ONLINE TRAINING metode verkies stuur ek ook eers die gedrukte handleiding vir jou sodra ek bewys van EFT betaling van jou ontvang. Wanneer jy dan die handleiding in jou hand het, reel ek en jy 'n ZOOM meeting sodat ek die kursus aanlyn vir jou kan aanbied. Jy benodig 'n goeie internetkonneksie en 'n rekenaar met 'n webcam en mikrofoon om die LIVE ONLINE TRAINING te kan doen!
Dit was nog nooit so maklik (en bekostigbaar) om jouself op te lei nie! Slegs R950 per kursus as jy selfstudie doen of R1 500 vir die LIVE ONLINE TRAINING.
Die volgorde vir 'n spesifieke program is: Essentials, Advanced en dan Expert. As jy dus geen kennis van bv Access 2010 het nie begin jy met die Essentials kursus, dan die Advanced en laaste die Expert. Dit is egter nie nodig om Essentials te doen as jy reeds kennis het van 'n spesifieke program nie.
Kliek gerus op die naam van 'n kursus hieronder om te sien wat presies daarin behandel word en maak so jou keuse.
Jy kan kies uit die volgende handleidings:
MICROSOFT OFFICE COURSES |
Word 2016 Expert |
Kontak my gerus as jy enige vrae het.