{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

 

 

 

 

 

 

 

 

Basiese Boekhouding (Bookkeeping Fundamentals)

Metode van aanbieding Selfstudie ZOOM TRAINING
Prys vir kursus R2 500 eenmalig R3 200 eenmalig
     
Tydsduur Eie tyd 3 - 4 ure op ZOOM
     
Plek van aanbieding Handleidings word landswyd gestuur Internet - ZOOM meeting
  Videos word geshare op Dropbox  
     
Versending van studiemateriaal PostNet to PostNet (verkieslik) PostNet to PostNet (verkieslik)
     
Hulp tydens studie Whatsapp, e-pos, telefoon Direkte hulp op Zoom
     
Taal van handleiding Engels, maar videos is in Afrikaans Engels, maar ek doen die aanbieding in Afrikaans
     
Eksamen Online op Sage University Online op Sage University
     
Tydsduur van eksamen 1.5 uur 1.5 uur
     
Slaagsyfer 75% 75%
     
Sertifikaat Erkende sertifikaat Erkende sertifikaat
     
Versending van sertifikaat Direk vanaf Pastel per e-pos Direk vanaf Pastel per e-pos
     
Hereksamen Is beskikbaar teen 'n koste (+-R950) Is beskikbaar teen 'n koste (+-R950)
     
Ou vraestelle Ongelukkig nie beskikbaar nie Ongelukkig nie beskikbaar nie
     
Afbetaal beskikbaar Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is.
     
Inhoud van kursus Kliek hier Kliek hier
     
Aanlyn inskrywing Kliek hier Kliek hier

 

ENGLISH info available on this link Bookkeeping Fundamentals self-study – Avrio Products

U kan kies tussen self-studie of ZOOM Training - vir meer inligting oor "Live Online Training" ook genoem ZOOM Training kliek hier, of kyk die video hier (scroll asb af tot by die LIVE ONLINE TRAINING video).

Is u boekhou (rekeningkunde) kennis verroes of het u geen kennis daarvan nie? Hierdie kursus is vir u - die basiese beginsels van boekhou word behandel en kan vir enige boekhoudingsisteem gebruik word.

'n Baie belangrike onderafdeling van hierdie kursus is BTW. Hier gaan u alles leer wat u nog altyd wou weet van BTW - wat dit is, hoe dit bereken word, wie dit moet betaal, wie kan wat terugeis, ensovoorts! Werkgewers is bereid om goeie salarisse te betaal vir mense wat weet hoe om BTW te doen!

Pastel onderskryf wel die kursus en reik die sertifikaat uit, maar die kennis wat u in hierdie kursus opdoen kan toegepas word in enige rekeningkundige stelsel. Die kursusaanbieder is 'n gesertifiseerde, geakrediteerde Sage Authorized Learning Partner. (Sertifikaat as bewys op aanvraag beskikbaar.)

Skryf vandag nog in vir Basiese Boekhouding (Bookkeeping Fundamentals) 

Die kursusfooi sluit in:

•             Handleiding wat gebruik word tydens opleiding (dit word u eiendom sodat u dit altyd as verwysing kan gebruik)

•             Leer in jou eie tyd terwyl jy na die videos kyk waarin ek die kursus aanbied

           •             Eksamenfooi

           •             Sertifikaat

Die kursus is beskikbaar as 'n self-studie ("self-study") pakket vir slegs R2 500.  Hulp is ook beskikbaar deur middel van telefoonoproeppe, e-posse, of Whatsapps wat u aan die opleier kan stuur, soos benodig. 

Is u bang u gaan nie die selfstudie baasraak nie?  Hier is die oplossing:  LIVE ONLINE TRAINING deur middel van ‘n ZOOM meeting oor die internet.

Ek en jy bespreek ‘n tyd vir die ZOOM meeting (nadat jy jou handleiding bestel en ontvang het) en dan stuur ek vir jou ‘n ZOOM invite vir daardie tyd sodat ons aanlyn kan kontak maak.  (Jy benodig slegs ‘n goeie internetkonneksie en ‘n rekenaar met ‘n webcam en mikrofoon.  As jou rekenaar dit nie het nie kan ons selfs dmv DUO op ons selfone kontak maak – praat asb met my oor die moontlikhede). Die prys vir die ZOOM TRAINING Basiese Boekhouding kursus is R3 200.

Bestel en betaal sommer vandag nog jou handleiding aanlyn!

Kliek hier vir die volledige inhoudsopgawe van die Fundamental Bookkeeping kursus.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

 

          

 

 

Terug Terug na bo