SPESIALE AANBOD VIR AUGUSTUS - VROUEMAAND!

Betaal 10% minder as die normale prys vir 'n kursus as jy bestel en betaal voor of op 31 Augustus 2019.

Website pryse is aangepas en wys dus reeds die verminderde bedrag per kursus.

Kry dus jou kursus vandag nog sodat jy 'n erkende sertifikaat op jou CV kan kry!

Vrae & Antwoorde
Sage Business Cloud Accounting
Vrae oor Sage Business Cloud Accounting word hier beantwoord.

Microsoft Office
Antwoorde op vrae oor die Microsoft Office kursusse wat ek aanbied.

Soft Skills
Antwoorde op vrae oor die Soft Skills kursusse wat aangebied word.  

Basiese Boekhouding & Pastel Partner
Kry hier al die antwoorde oor die Basiese Boekhouding en Pastel kursusse wat ek aanbied.



Vra van ons kliente af






Vra 'n vraag



Indien u 'n vraag het wat nie hierbo geantwoord is nie, kan u gerus die vraag hier stel. Ons antwoord u so gou as moontlik.


Jou naam:
Jou e-posadres: *
Jou vraag: *